Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedien
gedien [boodskap #126047] Ma, 20 Mei 2019 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedien
Afbreking: ge•dien




Werkwoord: dien
Verlede tyd: het gedien
Teenwoordige deelwoord: diendende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van dien: gewerk het vir; lid was van; geskik gewees vir; afgeslaan in tennis of pluimbal.

Gebruik:
• Hy het as konstabel in die polisiemag gedien.
• Sy het op die mediese raad gedien.
• Dit het geen doel gedien nie.
• Jy het elke keer 'n voetfout gemaak as hy gedien het.

Vertaling:
Engels: served
Nederlands: gediend, geserveerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geraak
Volgende onderwerp: roman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 08:15:15 MGT 2024