Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weste
weste [boodskap #126039] Ma, 20 Mei 2019 16:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wese
Afbreking: wes•te




Selfstandige naamwoord: weste
Meervoud:

Betekenis:
• Die rigting of posisie na wes.

Gebruik:
• Kwaggasrand is 'n woongebied in die weste van Pretoria.

Sinoniem:
• wes

Antoniem:
• ooste

Spreekwoord:
• As die son sak in die weste, is die luiaard op sy beste. [Gesê aan iemand wat eers in die laat middag met 'n ernstige of groot werk begin.]
• Buite weste wees. [Bewusteloos, verward wees.]

Vertaling:
Engels: west
Nederlands: westen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: studeer
Volgende onderwerp: natuurlike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:39:56 MGT 2024