Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondersoek
ondersoek [boodskap #126035] Ma, 20 Mei 2019 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondersoek
Afbreking: on•der•soek




Selfstandige naamwoord: ondersoek
Meervoud: ondersoeke
Verkleinwoord: ondersoekie
Meervoud van verkleining: ondersoekies

Betekenis:
• Deeglik oor iets uitvind of daarna kyk; die handeling van navorsing doen en nagaan.

Gebruik:
• Die ondersoek na die moord vorder nie goed nie.

Hiponiem:
• doodsondersoek
• polisieondersoek
• selfondersoek
• skedelondersoek
• urineondersoek
• voorondersoek

Afgelei:
• ondersoeker
• ondersoekspan

Vertaling:
Engels: investigation, examination, inquiry
Nederlands: onderzoek


Werkwoord: ondersoek
Verlede tyd: het ondersoek
Teenwoordige deelwoord: ondersoekend, ondersoekende
Verlede deelwoord: ondersoekte

Betekenis:
• Versigtig na iets kyk en meer daaroor probeer uitvind; navors; naspoor.

Gebruik:
• Die moord word ondersoek.
• 'n Paleontoloog is 'n wetenskaplike wat fossiele ondersoek.

Vertaling:
Engels: to investigate, examine
Nederlands: onderzoeken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groepe
Volgende onderwerp: stelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:56:26 MGT 2024