Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baldwin, Stanley
Baldwin, Stanley [boodskap #126008] So, 19 Mei 2019 14:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Stanley Baldwin in 1920.
Stanley Baldwin in 1920.
Stanley Baldwin (1867 - 1947) was 'n Engelse staatsman. Sy was die eerste minister in 1923, ook van 1924 tot '29 en weer vab 1935 tot '37. Hy is verhef tot graaf Baldwin van Bewdley en het die abdikasie van Eduard VIII bewerkstellig. Deur sy versuim om herwapening te gelas, het Brittanje Wêreldoorlog II swak ingegaan.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Balder die Skone
Volgende onderwerp: Baleare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:07:56 MGT 2024