Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerder
eerder [boodskap #126005] So, 19 Mei 2019 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerder
Afbreking: eer•der




Bywoord: eerder

Betekenis:
• Liewer; in plaas daarvan.
• Eintlik meer; met groter waarskynlikheid.
• Vroeër; gouer.

Gebruik:
• Ons moes eerder vir ma geluister het.
• Hy het sy huiswerk gedoen, maar dit is eerder die uitsondering as die reël.
• Sy moes eerder daaraan gedink het.

Sinoniem:
• liewer

Vertaling:
Engels: rather; sooner; before
Nederlands: eerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: albei
Volgende onderwerp: lewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:41:14 MGT 2024