Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » albei
albei [boodskap #126004] So, 19 Mei 2019 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
albei
Afbreking: al•bei




Hoofdtelwoord: albei

Betekenis:
• Elkeen van twee.

Gebruik:
• Ek het albei die kinders op een foto ingekry. Hulle kyk albei vir jou.

Sinoniem:
• altwee
• beide

Spreekwoord:
Albei voete plat op die aarde. [Realisties wees.]
• Die mes sny aan albei kante. [Die saak kan van twee kante beskou word.]
• As twee hande mekaar was, word albei skoon. [Deur 'n ander te help, word 'n mens self gehelp.]

Vertaling:
Engels: both
Nederlands: beide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasgevind
Volgende onderwerp: eerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:48:28 MGT 2024