Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balansstaat
Balansstaat [boodskap #125999] So, 19 Mei 2019 12:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Balansstaat is staat wat gebruik word om die finansiële posisie (die "ware" prentjie) van 'n entiteit te toon. Dit is 'n staat van rekeninge wat die wins en verlies, maar veral die bate en laste van ’n persoon of maatskappy toon. Dit toon dikwels ook vergelykende syfers van die vorige staat, wat 'n versterking of verswakking van die finansiële posisie aandui.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Balalaika
Volgende onderwerp: Balboa, Vasco Nunez de
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:12:10 MGT 2024