Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Balalaika.
'n Balalaika is 'n Russiese 3-snarige tokkelinstrument met driekantige klankkas. Die instrument word dikwels vir Russiese volksmusiek en -danse gebruik.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.