Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balaklawa
Balaklawa [boodskap #125997] So, 19 Mei 2019 10:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor Balaklawa.
Uitsig oor Balaklawa.
Balaklawa kan na een van die volgende verwys:

1. Balaklawa is 'n dorp en hawe in die Krim, Suid-Rusland. Dit is die toneel van ’n veldslag (1854) waarin die Engelse en Franse die Russe verslaan het. ’n Voorval in die slag het aanleiding gegee tot Tennyson se bekende gedig The charge of the Light Brigade.

2. 'n Balaklawa is ook 'n vorm van hoofbedekking wat ontwerp is om die grootse deel van die gesig en kop te bedek. Dit is gebruik tydens die Slag van Balaclava gedurende die Krimoorlog, toe die die Britse troepe gebreide hoofbedekkings gedra het om warm te bly.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Balakiref, Mily
Volgende onderwerp: Balalaika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 07:38:27 MGT 2024