Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getroud
getroud [boodskap #125990] So, 19 Mei 2019 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18934
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getroud
Afbreking: ge•troud




Byvoeglike naamwoord: getroud
Attributief: getroude

Betekenis:
• In die huwelik bevestig wees; in die eg verbind.
• (figuurlik) Te veel tyd aan iets spandeer; onafskeidbaar aan iets verbind; aan iets klou en alewig daarmee besig wees.

Gebruik:
• Gaan soek soek eerder iemand anders, sy is reeds getroud.
• Koos is met sy werk getroud.

Spreekwoord:
• Hulle is agter die bos getroud. [Hulle is nie wettig getroud nie.]

Sinoniem:
• gehuud

Vertaling:
Engels: married
Nederlands: getrouwd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huwelik
Volgende onderwerp: bundel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:37:44 MGT 2024