Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kilometer
kilometer [boodskap #125975] Sa, 18 Mei 2019 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kilometer
Afbreking: ki•lo•me•ter




Selfstandige naamwoord: kilometer
Meervoud: kilometers
Verkleinwoord: killometertjie
Meervoud van verkleining: killometertjies

Betekenis:
• 'n Lengtemaat met 'n waarde van 1000 meter (103 meter).
• Kilometer per uur (verkorting as dit uit die konteks duidelik is dat dit oor die snelheid gaan).

Gebruik:
• Die Nasionale Etoshawildtuin lê 400 kilometer van Namibië se hoofstad Windhoek.
• Die motor kan 'n maksimum van 160 kilometer per uur ry.

Afkorting:
• km

Vertaling:
Engels: kilometer
Nederlands: kilometer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Londen
Volgende onderwerp: persoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:39:01 MGT 2024