Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleiner
kleiner [boodskap #125964] Sa, 18 Mei 2019 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleiner
Afbreking: klei•ner




Byvoeglike naamwoord: klein
Vergrotende trap: kleiner
Oortreffende trap: kleinste
Attributief: kleine
Partitief: kleins

Betekenis:
• Vergrotende trap van klein.

Gebruik:
• Ek sal moet 'n kleiner huis moet soek.

Antoniem:
• groter

Spreekwoord:
• Hoe kleiner brak, hoe groter die geraas. [Iemand wat min kan doen, praat gewoonlik die meeste.]

Vertaling:
Engels: littler, smaller
Nederlands: kleiner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werktuigkundige
Volgende onderwerp: raad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:38:20 MGT 2024