Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stigting
stigting [boodskap #125941] Sa, 18 Mei 2019 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18932
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stigting
Afbreking: stig•ting




Selfstandige naamwoord: stigting
Meervoud: stigtings, stigtinge
Verkleinwoord: stigtinkie
Meervoud van verkleining: stigtinkies

Betekenis:
• Die handeling van stig; om te bou of op te rig.
• Regspersoon met 'n bepaalde eie vermoë en 'n seker doel.

Gebruik:
• Die stigting van Rome het volgens oorlewerings op 21 April 753 v.C. plaasgevind.
• Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is 'n nie-winsgewende organisasie.

Vertaling:
Engels: foundation, edification
Nederlands: stichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: distrik
Volgende onderwerp: verkry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:56:43 MGT 2024