Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kaapse
Kaapse [boodskap #125932] Sa, 18 Mei 2019 06:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaapse
Afbreking: Kaap•se




Byvoeglike naamwoord: Kaaps
Attributief: Kaapse
Partitief: Kaaps

Betekenis:
• Attributiewe vorm van Kaaps; wat op die Kaap betrekking het; eie aan of behorende tot die Kaap.

Gebruik:
• Om die erkenning van Nederlands as amptelike taal in die Kaapse parlement te herdenk, is die Eerste Taalmonument in 1893 te Burgersdorp opgerig.

Spreekwoord:
• Hy gooi 'n Kaapse draai. [n Wye draai maak.]
• Die Kaapse dokter waai jou deurmekaar. [Die suidoostewind in die Boland.]

Vertaling:
Engels: Cape
Nederlands: Kaapse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemeentes
Volgende onderwerp: hoër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:09:05 MGT 2024