Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woorde
woorde [boodskap #125918] Vr, 17 Mei 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woorde
Afbreking: woor•de
Uitspraak: /ˈvuə̯rdə/




Selfstandige naamwoord: woord
Meervoud: woorde
Verkleinwoord: woordjie
Meervoud van verkleining: woordjies

Betekenis:
• Meervoud van woord; meer as een woord.

Gebruik:
• In Afrikaanse word die apostroof in woorde soos 'n, g'n en s'n gebruik.

Spreekwoord:
• Hulle het woorde. [Hulle het rusie.]
• Weeg jou woorde. [Wees versigtig met wat jy sê.]
• Dade tel meer as woorde. [Wat werklik gedoen word, is belangriker as beloftes.]
• Hy ruk die woorde uit verband. ['n Doelbewuste verkeerde vertolking aan woorde gee.]
• Sy neem die woorde uit my mond. [Sê presies wat 'n ander wou sê.]
• Sy woorde was stille musiek. [Word gesê wanneer iemand gepraat het en almal is meteens stil.]
• Vir geen geld of goeie woorde afstaan nie. [Vir niks ter wêreld sal ruil nie.]
Woorde in iemand se mond lê. [Te kenne gee dat iemand iets gesê het.]
Woorde wek, maar voorbeelde trek. ['n Mens se goeie dade beteken meer as baie mooi woorde.]

Vertaling:
Engels: words
Nederlands: woorden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervang
Volgende onderwerp: loop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:08:16 MGT 2024