Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tafeldoek
tafeldoek [boodskap #125906] Vr, 17 Mei 2019 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tafel met 'n tafeldoek.
'n Tafel met 'n tafeldoek.
tafeldoek
Afbreking: ta•fel•doek
Samestelling: tafel + doek




Selfstandige naamwoord: tafeldoek
Meervoud: tafeldoeke
Verkleinwoord: tafeldoekie
Meervoud van verkleining: tafeldoekies

Betekenis:
• Doek wat oor 'n tafel gedrapeer word.

Gebruik:
• Sy dek die tafel buite op die stoep met 'n vrolike rooi tafeldoek.

Spreekwoord:
• Te groot vir 'n servet en te klein vir 'n tafeldoek. [Nog nie volwasse nie, maar darem ook nie meer 'n kind nie.]

Vertaling:
Engels: table-cloth
Nederlands: tafeldoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erfgenaam
Volgende onderwerp: moersleutel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:55:18 MGT 2024