Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestanddele
bestanddele [boodskap #125904] Vr, 17 Mei 2019 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestanddele
Afbreking: be•stand•de•le




Selfstandige naamwoord: bestanddeel
Meervoud: bestanddele
Verkleinwoord: bestanddeeltjie
Meervoud van verkleining: bestanddeeltjies

Betekenis:
• Meervoud van bestanddeel. Die komponente waaruit iets saamgestel, opgebou of berei is.

Gebruik:
• Watter bestanddele benodig ons vir die koek?
• Groete en vrugte is belangrike bestanddele van 'n gesonde dieet.

Vertaling:
Engels: parts, elements, components, constituents
Nederlands: bestanddelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suiplap
Volgende onderwerp: erfgenaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:50:23 MGT 2024