Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balakiref, Mily
Balakiref, Mily [boodskap #125892] Do, 16 Mei 2019 20:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Portret van Balakiref.
Portret van Balakiref.
Mily Balakiref (1837 - 1910) was 'n Russiese komponis; stigter van die groep bekend as "Die Vyf", almal behorende tot die Russies-nasionalistiese sienswyse (die ander lede was Cui, Borodin, Moessorgski en Rimski-Korsakof). Balakiref het vryelik uit volksmusiekbronne vir tema-inspirasie geput, getuig sy bekendste toondig, Thamar. Sy klavierwerk Islamey word deur sommige pianiste as tegnies die moeilikste komposisie bestempel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bakterieë
Volgende onderwerp: Balaklawa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:25:34 MGT 2024