Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baksteen
Baksteen [boodskap #125881] Do, 16 Mei 2019 15:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Verweerde baksteenmuur.
'n Verweerde baksteenmuur.
Bakstene is hardgebakte klei wat vir bouwerk aangewend word. In die ou dae (en vandag nog in sommige baie warm lande) gemaak van klei of modder wat in blokke gevorm en in die son droog gebak is. Elders word die rou stene van klei in steenoonde hard gebak. Die hedendaagse stene is ongeveer 9x41x3 duim groot. Die verband beteken dat die rangskikking van stene op so ’n manier gemaak word dat hulle oor mekaar gemessel word en sodoende sterk aaneensluit.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bakpypie
Volgende onderwerp: Bakterieë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:46:38 MGT 2024