Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amptelike
amptelike [boodskap #125875] Do, 16 Mei 2019 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amptelike
Afbreking: amp•te•li•ke




Byvoeglike naamwoord: amptelik
Vergrotende trap: ampteliker
Oortreffende trap: amptelikste
Attributief: amptelike

Betekenis:
• Attributiewe vorm van amptelik; deur bevoegde gesag erken; van 'n gesaghebbende bron of outoriteit.

Gebruik:
• Afrikaans is een van Suid-Afrika se elf amptelike tale.

Sinoniem:
• offisiële

Antoniem:
• nieamptelike

Vertaling:
Engels: official
Nederlands: officiële

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgerig
Volgende onderwerp: behaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:04:12 MGT 2024