Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » militêre
militêre [boodskap #125856] Wo, 15 Mei 2019 20:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
militêre
Afbreking: mi•li•tê•re




Byvoeglike naamwoord: militêr
Attributief: militêre
Partitief: militêrs

Betekenis:
• Attributiewe vorm van militêr; betreffende 'n land se weermag.

Gebruik:
• Die Anglo-Boereoorlog was twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika.
Militêre middele alleen sal nie terreur stuit nie.

Vertaling:
Engels: military
Nederlands: militaire

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besoek
Volgende onderwerp: rooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:49:05 MGT 2024