Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiland
eiland [boodskap #125837] Wo, 15 Mei 2019 06:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vulkaniese eiland.
'n Vulkaniese eiland.
eiland
Afbreking: ei•land




Selfstandige naamwoord: eiland
Meervoud: eilande
Verkleinwoord: eilandjie
Meervoud van verkleining: eilandjies

Betekenis:
• 'n Stuk land wat deur water omring word.

Gebruik:
• Ná die laaste ystyd het die seevlak gestyg en het Groot-Brittanje 'n eiland geword.

Antoniem:
• vasteland

Hiponiem:
• Dasseneiland
• Duikereiland
• Robbeneiland
• Voëleiland

Afgelei:
• skiereiland

Verwant:
• atol
• argipel

Vertaling:
Engels: island
Nederlands: eiland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandelemakelaar
Volgende onderwerp: gevind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:18:45 MGT 2024