Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » god
god [boodskap #125835] Wo, 15 Mei 2019 05:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
god
Afbreking: god




Selfstandige naamwoord: god
Meervoud: gode
Verkleinwoord: godjie
Meervoud van verkleining: godjies

Betekenis:
• (religie) Belangrike wese wat aanbid word of waaraan andersinds groot waarde geheg word.

Gebruik:
• Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
• Dionisos is in die Griekse mitologie die god van wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase.

Spreekwoord:
• Die mens wik, maar God beskik. [Die mens maak planne, maar dinge gebeur soos God dit bestier.]

Antoniem:
• godin (vroulik)

Afgelei:
• afgod
• goddeloos
• godsdiens
• halfgod

Vertaling:
Engels: god, idol
Nederlands: god

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vader
Volgende onderwerp: aandelemakelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:41:35 MGT 2024