Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lede
lede [boodskap #125833] Di, 14 Mei 2019 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lede
Afbreking: le•de




Selfstandige naamwoord: lid
Meervoud: lede
Verkleinwoord: lidjie
Meervoud van verkleining: lidjies

Betekenis:
• Meervoud van lid; meer as een lid.

Gebruik:
• Die kerkraad bestaan uit 12 lede.

Spreekwoord:
• Hy het dit onder lede. [Baie siek word of aangesteek word.]
• Hy is gesond van lyf en lede. [Hy is blakend gesond.]

Vertaling:
Engels: members
Nederlands: leden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Russies
Volgende onderwerp: vader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:43:18 MGT 2024