Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Die Vrystaat en WP
Re: Die Vrystaat en WP [boodskap #10474] Wo, 27 Augustus 1997 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Laas wat ek gehoor het was WP hard op soek na twee nuwe slotte vir hulle
span, vir die voor- en agterdeur van Nuweland! my span (N. Tvl) het
natuurlik alreeds hulle s'n gaan koop...

Dries

Atlas` wrote in article
...
> Dis duidelik dat Hansie nog nie die jaar rugby gekyk het nie. :D)
> As hy die WP se rugby uistlae dié jaar volg...sal hy sien dat hulle
> juis een van die spanne is wat goed oppad is om volgende jaar weer
> oorsee te speel... (het Vrystaat nie nou die dag in Bloem teen WP
> verloor nie..?)
> Atlas`
>
> On Wed, 27 Aug 1997 07:41:51 -0700, ame wrote:
>
>> Vanoggend hoor ek op radio Oranje Hansie sê dat die WP die rugby veld op

>> Roben eiland herstel het. Hulle gaan glo daar oefen. Dit is blykbaar al
>> geleentheid wat hulle het om oorsee te speel!!!!
>>
>> ame
>
Vorige onderwerp: SPRINGBOK RUGBY?
Volgende onderwerp: Visvang - galjoen (nie die Aus tipe nie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:42:31 MGT 2024