Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bakker, Ina (Ina Boudier-Bakker)
Bakker, Ina [boodskap #125831] Di, 14 Mei 2019 19:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ina Boudier-Bakker op 75-jarige leeftyd.
Ina Boudier-Bakker op 75-jarige leeftyd.
Ina Bakker (1875-1966) skryf ná haar huwelik onder die naam Ina Boudier-Bakker. Sy was een van die mees gelese skryfsters in Nederland. Ook in Suid-Afrika geniet sy groot bekendheid deur haar sketse uit die kinderlewe: Kinderen (1905). Nie minder beroemd nie is die Amsterdamse familieroman Armoede (1909). Die meesterwerk uit haar eerste periode is egter haar novelle De Straat (1924). Haar belangrikste kom uit die laaste periode van haar lewe: Kleine Kruisvaart, wat sy op tagtigjarige leeftyd geskryf het, en Finale, twee jaar later.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bakhuizen van den Brink, Reinier Cornelis
Volgende onderwerp: Bakoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:55:37 MGT 2024