Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Russies
Russies [boodskap #125827] Di, 14 Mei 2019 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Russies
Afbreking: Rus•sies
Uitspraak: /ˈrœsis/




Selfstandige naamwoord: Russies
Meervoud:

Betekenis:
• (taal) 'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 167 miljoen sprekers; die amptelike taal van Rusland.

Gebruik:
• In Rusland praat die mense net Russies!

Afkorting:
• Rus.

Vertaling:
Engels: Russian
Nederlands: Russisch


Byvoeglike naamwoord: Russies
Attributief: Russiese
Partitief: Russies

Betekenis:
• Van, betreffende die Russe of Russiese taal; behorende tot, eie aan Rusland.

Gebruik:
• Die man is Russies, maar sy vrou is Afrikaans.

Vertaling:
Engels: Russian
Nederlands: Russisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwikkeling
Volgende onderwerp: lede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:35:08 MGT 2024