Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwikkeling
ontwikkeling [boodskap #125826] Di, 14 Mei 2019 18:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontwikkeling
Afbreking: ont•wik•ke•ling




Selfstandige naamwoord: ontwikkeling
Meervoud: ontwikkelings
Verkleinwoord: ontwikkelinkie
Meervoud van verkleining: ontwikkelinkies

Betekenis:
• Geleidelike verandering in 'n sekere rigting; groei; vooruitgang.
• Om 'n beeld op 'n foto te laat uitkom.

Gebruik:
• Die appendiks is 'n oorblyfsel uit ’n vroeër stadium in die mens se ontwikkeling.
• Die fotograaf het in die donkerkamer op die ontwikkeling van sy film gewag.

Verwant:
• ontwikkel

Vertaling:
Engels: development
Nederlands: ontwikkeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewen
Volgende onderwerp: Russies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 09:58:31 MGT 2024