Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dele
dele [boodskap #125813] Di, 14 Mei 2019 06:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dele
Afbreking: de•le




Selfstandige naamwoord: deel
Meervoud: dele
Verkleinwoord: deeltjie
Meervoud van verkleining: deeltjies

Betekenis:
• Meervoud van deel; meer as een deel.

Gebruik:
• 'n Voegwoord heg twee dele van 'n sin.
• Die plank moet in drie dele gesaag word.

Vertaling:
Engels: parts, pieces
Nederlands: delen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jong
Volgende onderwerp: lid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 10:04:35 MGT 2024