Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veroorsaak
veroorsaak [boodskap #125809] Di, 14 Mei 2019 05:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18929
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroorsaak
Afbreking: ver•oor•saak




Werkwoord: veroorsaak
Verlede tyd: het veroorsaak

Betekenis:
• Om die oorsaak te wees; tot iets aanleiding gee.

Gebruik:
• Die blare is giftig en heuning van die nektar kan hallusinasies veroorsaak.
• Die Tsetsevlieg dra die parasiet bekend as Trypanosoma brucei, wat slaapsiekte veroorsaak.

Afgelei:
• selfveroorsaak

Vertaling:
Engels: to cause, give rise to
Frans: causer, occasionner
Nederlands: veroorzaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoë
Volgende onderwerp: mees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:10:42 MGT 2024