Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Johannesburg
Johannesburg [boodskap #125803] Ma, 13 Mei 2019 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Johannesburg
Afbreking: Jo•nam•nes•burg
Uitspraak: /jʊəˈɦanəsbœrχ/




Pleknaam: Johannesburg

Betekenis:
• Die vernaamste sake- en bevolkingsentrum van Suid-Afrika, die hoofstad van die Gautengprovinsie en setel van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Vandag is Johannesburg 'n smeltkroes van tale en kulture wat steeds nuwe aankomelinge van dwarsoor Afrika lok.

Afkorting:
• Jhb.

Afgelei:
• Johannesburger
• Johannesburgse

Vertaling:
Engels: Johannesburg
Nederlands: Johannesburg
Xhosa: eGoli
Zoeloe: iGoli

Nota:
• Die stad is waarskynlik na Johann Rissik en Christiaan Johannes Joubert genoem, wat die ligging van die mynstad gekies het. 'n Ander moontlikheid is dat die stad na veldkornet Lucas Johannes Meyer, die eerste owerheidsamptenaar van Johannesburg, genoem is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedigte
Volgende onderwerp: alhoewel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:44:57 MGT 2024