Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlede
oorlede [boodskap #125800] Ma, 13 Mei 2019 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlede
Afbreking: oor•le•de




Byvoeglike naamwoord: oorlede

Betekenis:
• Wat gesterf het en dood is.

Gebruik:
• Abraham is oorlede toe hy 175 jaar oud was.
• Lizzie van Zyl is op 9 Mei 1901 in 'n Britse konsentrasiekamp oorlede.

Sinoniem:
• dood
• gestorwe
• ontslape

Antoniem:
• gebore

Afgelei:
• oorledene

Vertaling:
Engels: deceased
Nederlands: overleden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: du
Volgende onderwerp: minder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:28:58 MGT 2024