Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » du
du [boodskap #125799] Ma, 13 Mei 2019 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
du
Afbreking: du



Selfstandige naamwoord: du
Meervoud: due
Verkleinwoord: du'tjie
Meervoud van verkleining: du'tjies

Betekenis:
• (deftig) Stoot teen; deur drukking voortbeweeg.

Gebruik:
• Hy gee die motor 'n harde du, sodat dit weer aan die gang kan kom.

Vertaling:
Engels: push, shove
Nederlands: duw


Werkwoord: du
Verlede tyd: het gedu

Betekenis:
• (deftig) Stoot teen; deur drukking voortbeweeg.

Gebruik:
• Hy du so hard as hy kan teen die motor.

Afgelei:
• voortdu

Vertaling:
Engels: to push, thrust
Nederlands: duwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedoen
Volgende onderwerp: oorlede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:20:01 MGT 2024