Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedoen
gedoen [boodskap #125798] Ma, 13 Mei 2019 16:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18935
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedoen
Afbreking: ge•doen




Werkwoord: doen
Verlede tyd: het gedoen, gedaan
Teenwoordige deelwoord: doenende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van doen.

Gebruik:
• Sy het haar huiswerk gedoen.

Spreekwoord:
• Dit wil gedoen wees. [Dis iets besonders; sal moeilik wees om hierdie prestasie te ewenaar.]
• Ons het dit al van ouds gedoen. [Vroeër; sedert die ou tyd.]

Vertaling:
Engels: done
Nederlands: gedaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mekaar
Volgende onderwerp: du
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:55:48 MGT 2024