Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » provinsie
provinsie [boodskap #125758] So, 12 Mei 2019 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
provinsie
Afbreking: pro•vin•sie




Selfstandige naamwoord: provinsie
Meervoud: provinsies
Verkleinwoord: provinsietjie
Meervoud van verkleining: provinsietjies

Betekenis:
• 'n Staatkundig onderdeel van 'n land.

Gebruik:
• Gauteng is die provinsie van Suid-Afrika met die hoogste bevolkingskonsentrasie.

Afgelei:
• Kaapprovinsie
• provinsiaal
• provinsialis

Vertaling:
Engels: province
Frans: province
Nederlands: provincie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ter
Volgende onderwerp: verander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 12:20:55 MGT 2024