Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofsaaklik
hoofsaaklik [boodskap #125743] Sa, 11 Mei 2019 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofsaaklik
Afbreking: hoof•saak•lik




Bywoord: hoofsaaklik

Betekenis:
• In 'n belangrike mate, of in oorwegende mate.

Gebruik:
• Swazi word hoofsaaklik in Mpumalanga en die naburige Swaziland gebruik.

Sinoniem:
• grootliks
• grotendeels
• merendeels
• primêr
• veral
• vernaamlik

Vertaling:
Engels: chiefly, mainly, principally
Nederlands: hoofdzakelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangesien
Volgende onderwerp: speel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 08:30:20 MGT 2024