Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Pretoria
Pretoria [boodskap #125716] Sa, 11 Mei 2019 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pretoria
Afbreking: Pre•to•ria




Pleknaam: Pretoria

Betekenis:
• Administratiewe hoofstad van Suid-Afrika, geleë in die Gautengprovinsie, ongeveer 50 km noord van Johannesburg.

Gebruik:
Pretoria is op 16 November 1855 deur die Voortrekkers gestig.
• In 1860 het Pretoria die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek geword.

Afkorting:
• Pta.

Afgelei:
• Pretorianer
• Pretoriase

Vertaling:
Engels: Pretoria
Nederlands: Pretoria
Ndebele: iPitori

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geskryf
Volgende onderwerp: hoofstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 11:56:03 MGT 2024