Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plek
plek [boodskap #125711] Sa, 11 Mei 2019 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plek
Afbreking: plek




Selfstandige naamwoord: plek
Meervoud: plekke
Verkleinwoord: plekkie
Meervoud van verkleining: plekkies

Betekenis:
• 'n Bepaalde ligging; vaste oord; lokaliteit.
• 'n Posisie of gedeelte van 'n area.

Gebruik:
• Pretoria is 'n lekker plek.
• Bêre jou skoene op hul plek.

Hiponiem:
• aanlêplek
• bêreplek
• blyplek
• braaivleisplek
• haakplek
• kneusplek
• pakplek
• slaapplek
• swemplek
• vastrapplek
• versamelplek
• vuurmaakplek
• wegkruipplek
• woonplek

Afgelei:
• plekbepaling

Vertaling:
Engels: place, spot
Nederlands: plek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moontlik
Volgende onderwerp: geneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:21:45 MGT 2024