Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baekelmans, Lode
Baekelmans, Lode [boodskap #125705] Sa, 11 Mei 2019 05:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lode Baekelmans (1879-1965) was 'n Suid-Nederlandse romanskrywer. Hy was direkteur van die Volksbiblioteek van die gemeente Antwerpen, skryf talle romans en novelles, dikwels humoristies getint. Sy roman Tille (1912) is sy hoofwerk en word nog steeds as een van die beste naturalistiese romans in die Nederlandse letterkunde beskou.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baedeker, Karl
Volgende onderwerp: Wrakvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 09:53:39 MGT 2024