Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » self
self [boodskap #125702] Vr, 10 Mei 2019 21:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
self
Afbreking: self




Aanwysende voornaamwoord: self

Betekenis:
• Verwys na 'n persoon of ding wat reeds genoem is; in eie persoon, nie iemand anders nie.

Gebruik:
• Ek sal dit self doen.

Afgelei:
• ekself
• haarself
• homself
• hulleself
• myself
• onsself

Vertaling:
Engels: self
Nederlands: zelf


Selfstandige naamwoord: self
Meervoud:

Betekenis:
• Iemand se persoonlikheid; besef van identiteit.

Gebruik:
• Sy dink net aan haar eie self.

Afgelei:
• selfbeeld
• selfbeheersing
• selfbejammering
• selfbewondering
• selfbewus
• selfdissipline
• selfie
• selfhaat
• selfhelp
• selfliefde
• selfmoord
• selfkennis
• selfrespek
• selfstandig
• selftug

Vertaling:
Engels: self
Nederlands: zelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tans
Volgende onderwerp: moontlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:25:27 MGT 2024