Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binne
binne [boodskap #125699] Vr, 10 Mei 2019 21:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18934
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binne
Afbreking: bin•ne




Voorsetsel: binne

Betekenis:
• In 'n bepaald bestek of ruimte; deur iets omring.
• In 'n bepaalde tyd.

Gebruik:
• Die woon binne die dorp, maar oupa bly op die plaas.
• Ons verwag binne 'n week uitsluitsel oor die saak.

Antoniem:
• buite

Vertaling:
Engels: inside, within
Nederlands: binnen


Bywoord: binne

Betekenis:
• Deur grense of mure omring.

Gebruik:
• As dit reën moet ons binne eet.

Vertaling:
Engels: inside
Nederlands: binnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kaapstad
Volgende onderwerp: rol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:17:46 MGT 2024