Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weens
weens [boodskap #125695] Vr, 10 Mei 2019 20:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weens
Afbreking: weens




Voorsetsel: weens

Betekenis:
• Dui die rede vir iets aan.

Gebruik:
Weens 'n gebrek aan dienslewering het die inwoners sake in hul eie hande geneem.
• Baie van die skape wat geskeer is, het weens die koue gevrek.

Vertaling:
Engels: because of, on account of
Nederlands: wegens

Nota:
• Beteken dieselfde as "as gevolg van", maar is meer formeel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kry
Volgende onderwerp: man
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:20:30 MGT 2024