Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarvan
waarvan [boodskap #125693] Vr, 10 Mei 2019 19:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarvan
Afbreking: waar•van




Betreklike voornaamwoord: waarvan

Betekenis:
• Van watter ding.

Gebruik:
Waarvan praat jy?

Spreekwoord:
• Hy lyk soos 'n haan waarvan die stertvere uitgepluk is. [Hy lyk maar verwaarloos.]

Afgelei:
• waarvandaan

Verwant:
• daarvan
• waarin
• waarmee
• waarna
• waarop
• waaronder

Vertaling:
Engels: of which
Nederlands: waarvan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bly
Volgende onderwerp: kry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:21:17 MGT 2024