Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskyn
verskyn [boodskap #125669] Wo, 08 Mei 2019 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskyn
Afbreking: ver•skyn




Werkwoord: verskyn
Verlede tyd: het verskyn

Betekenis:
• Sigbaar word; te voorskyn kom.
• In druk of ander media voorkom.
• Voor die gereg te staan kom.

Gebruik:
• 'n Boot verskyn teen die horison.
• Die boek het laas maand verskyn.
• Hy moes voor die regter verskyn.

Spreekwoord:
• Hy verskyn in die geel pers. [Koerante en tydskrifte wat meestal ongegronde sensasieberigte publiseer.]

Antoniem:
• verdwyn

Afgelei:
• verskyning
• verskynsel

Spelfout:
• verskein

Vertaling:
Engels: to appear; be published
Nederlands: verschijnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maande
Volgende onderwerp: bevat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:37:26 MGT 2024