Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarvan
daarvan [boodskap #125661] Wo, 08 Mei 2019 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarvan
Afbreking: daar•van
Samestelling: daar (v.nw.) + van (voors.)




Voornaamwoord: daarvan

Betekenis:
• Verwys na iets wat reeds genoem is; van dit; van die.

Gebruik:
• Die dokumente wat bewys daarvan kon lewer, is in ’n groot brand verwoes.

Spreekwoord:
• Hy maak werk daarvan. [Hy pak iets aan.]
• Hy maak 'n afgod daarvan. [Hy heg te veel waarde daaraan.]
• Hy het goedkoop daarvan afgekom. [Met ligter straf as wat verwag kon word.]
• Sy sal nooit die end daarvan hoor nie. [Sy sal aanhou gespot of verwyt word.]
Daarvan sal die skoorsteen nie rook nie. [Dit sal nie genoeg inbring om van te lewe nie.]

Antoniem:
• hiervan

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daardeur
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvoor

Vertaling:
Engels: of that, from that, thereof
Nederlands: daarvan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swart
Volgende onderwerp: November
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:04:23 MGT 2024