Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Augustus
Augustus [boodskap #125623] Ma, 06 Mei 2019 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Augustus
Afbreking: Au•gus•tus
Uitspraak: /əʊ̯ˈχœstœs/, /ɑˈχœstœs/, /oˈχœstœs/




Selfstandige naamwoord: Augustus
Meervoud: Augustusmaande

Betekenis:
• Die agste maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.

Gebruik:
Augustus, die winderige maand, is vernoem na die Romeinse keiser Augustus Octavianus.

Sinoniem:
• Augustusmaand

Afkorting:
• Aug.

Vertaling:
Engels: August
Nederlands: augustus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Amerikaanse
Volgende onderwerp: Desember
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:42:40 MGT 2024