Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5700] Re: Prys van 'n AK47
DS: [AFRIKAANS:5700] Re: Prys van 'n AK47 [boodskap #5404] Di, 23 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 11:04
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5700] Re: Prys van 'n AK47

Freek skryf:

> Ek dink dit moet nou nog minder wees - te oordeel aan die feit dat
> landmyne nou as "scrap metal" (wat is goeie Afrikaans - verskoon die
> hoofletter Reinier) verkoop word. Het julle gesien die skade wat dit
> aan Yskor se hoogoonde veroorsaak het?

Jou sondes is vergewe, my seun :-)
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
DS: [AFRIKAANS:5699] Re: Prys van 'n AK47 [boodskap #5412 is 'n antwoord op boodskap #5404] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 10:52
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5699] Re: Prys van 'n AK47

> Ken iemand dalk die huidige straatprys van 'n AK47 met 'n magasyn ammuniesie?
> 'n Jaar of wat terug het iemand in die polisie vir my gese dat dit
> minder as R100 was.

Ek dink dit moet nou nog minder wees - te oordeel aan die feit dat
landmyne nou as "scrap metal" (wat is goeie Afrikaans - verskoon die
hoofletter Reinier) verkoop word. Het julle gesien die skade wat dit
aan Yskor se hoogoonde veroorsaak het?
=======================================================
Freek Eek
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5704] The witness
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5637] Die Ekonomie in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:30:59 MGT 2024