Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Louis Aubert (1877) was 'n Franse komponis. Hy was 'n student en aanhanger van Gabriel Fauré. Laasgenoemde se invloed blyk duidelik in Aubert se musiekidioom, veral in sy fantasie vir klavier en orkes, en sy fyn gekonstrueerde liedere.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.