Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » politieke
politieke [boodskap #125608] So, 05 Mei 2019 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
politieke
Afbreking: po•li•tie•ke



Byvoeglike naamwoord: politiek
Attributief: politieke

Betekenis:
• Betreffende die politiek.

Gebruik:
• Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
• Die Afrikanerbond was 'n politieke party, gestig in 1879 deur ds. S.J. du Toit, grondlegger van die beweging vir die erkenning van Afrikaanse.

Vertaling:
Engels: political
Nederlands: politieke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Franse
Volgende onderwerp: vrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:34:32 MGT 2024