Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neem
neem [boodskap #125602] So, 05 Mei 2019 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neem
Afbreking: neem
Uitspraak: /neem/




Werkwoord: neem
Verlede tyd: het geneem
Teenwoordige deelwoord: nemend, nemende
Verlede deelwoord: geneemde

Betekenis:
• Vat; iets met die hande vasvat.
• Iets gebruik (inneem).
• Meet.

Gebruik:
Neem twee eiers en klits hulle.
• Wat medikasie kan ek vir kopseer neem?
• Die verpleegster neem die kind se koors.

Sinoniem:
• vat

Antoniem:
• gee

Vertaling:
Engels: to take
Nederlands: nemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskillende
Volgende onderwerp: stel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:13:42 MGT 2024